SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MABVUU, N. et al. Towards the implementation of e-manufacturing: Design of an automatic tea drying control system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.199-211. ISSN 2224-7890.

    'n Groot gedeelte van die koste in die produksie van tee is as gevolg van die tee-droogproses. E-vervaardiging kan die produksiekoste verminder deur kritiese inligting vir die besluitnemers beskikbaar te stel. Hierdie studie beskryf 'n toepassing van e-vervaardiging op die ontwerp van 'n outomatiese tee-droog beheerstelsel. Die beheerstelsel verseker dat al die droogparameters, soos temperatuur, voggehalte en brandstofverbruik, by optimum toestande beheer word deur die loop van die droogproses. Verder word daar deur die beheerstelsel 'n balans tussen die produksiekoste en die gehalte van die finale produk gehandhaaf. Deur van die Guggenheim-Anderson-De Boer (GAB) model gebruik te maak, is die optimale droogtemperatuur gevind om tussen 100 tot 110°C te lê, terwyl die droëruitlaatvoggehalte tussen 3 en 3.12% met 'n droogtempo van 3% per minuut te lê. 'n Barix beheer program is ontwikkel om die beheerstelsel se werksaamhede te monitor.

            · abstract in English     · text in English