SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DU TOIT, D.  and  VLOK, P.J.. Supply chain management: A framework of understanding. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.25-38. ISSN 2224-7890.

    Die onderwerp van voorsieningskettingbestuur (VKB) is kompleks om te verstaan omdat dit baie verskillende komponente, vloei van aktiwiteite, funksies, en rolspelers insluit. Die literatuur oor VKB is versprei oor verskeie funksies, wissel in omvang, en word dikwels beperk tot sekere elemente binne VKB. Die doel van hierdie artikel is om 'n literatuur oorsig oor die onderwerp van VKB te voorsien. VKB word verduidelik met behulp van 'n nuut-ontwikkelde raamwerk van verstaan: 'n grafiese voorstelling van die term. Dit verenig die verskillende komponente binne VKB, en toon die verwantskap tussen hulle. Die raamwerk is ontwikkel deur die belangrikste temas in die definisies van VKB te bestudeer, en bestaande kategorisering en verwysingsmodelle te ontleed. Die uitkomste van die artikel kan gebruik word as 'n gids om navorsers en praktisyne te oriënteer in die veld.

            · abstract in English     · text in English