Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BURNETT, S. and VLOK, P.J.. A simplified numerical decision-making methodology for physical asset management decisions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.162-175. ISSN 2224-7890.
Die onderwerp van Fisiese Bate Bestuur (FBB) het 'n gewilde navorsingsveld geraak oor die afgelope paar jaar. FBB is 'n komplekse onderwerp en vereis insette van verskeie dissiplines. Effektiewe bestuur van instandhouding sowel as doeltreffende besluitneming is noodsaaklik vir suksesvolle FBB. Die primêre doel van hierdie navorsingsprojek was om die moontlikheid van vereenvoudigde besluitneming met betrekking tot instandhouding, te ondersoek. Met die fokus op numeriese besluitnemingstegnieke was die sekondêre doel om die praktiese toepassing van 'n gepaste tegniek-kombinasie te ondersoek om uiteindelik 'n maklike, bruikbare en verstaanbare tegniek-kombinasie te skep wat instandhouding verwante besluite kan ondersteun. Die resultate bevestig die bruikbaarheid van 'n eenvoudige numeriese besluitnemings tegniek-kombinasie om die besluitnemingsproses op operasionele vlak te verlig. Deur te konsentreer op instandhouding verwante kern operasionele vrae, en deur die mees gepaste tegnieke te kombineer, kan 'n vereenvoudige numeriese besluitnemingsmetodologie die besluitnemingsproses op operasionele vlak verlig. Dit kan FBB suksesvol op 'n pro-aktiewe, voorkomende en vereenvoudige manier uitvoer.