SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue1Forecasting new product salesDevelopment of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measures author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN DER MERWE, K.R.; PIETERSE, J.J.  and  LOURENS, A.S.. The development of a theoretical lean culture causal framework to support the effective implementation of lean in automotive component manufacturers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.131-144. ISSN 2224-7890.

    Alhoewel die 'lean' vervaardigings filosofie algemeen aanvaar word as 'n metode om operasionele mededingendheid te verbeter, is daar baie ondernemings wat dit moeilik vind om by die 'lean' filosofie aan te pas. Die doel van hierdie studie was om 'n bydrae te maak tot die toepassing van 'n meer effektiewe strategie vir die toepassing van 'n 'lean' vervaardigings metodologie. Die studie kombineer en integreer bestaande bevindinge en teorie met betrekking tot algemene ondernemingskultuur met nuwe navorsings bevindinge en ervarings in n 'lean' kultuur. Die studie ondersoek ook die rol van kultuur in die effektiewe implementeering van 'lean' vervaardigings tegnieke. Die hoofdoel van hierdie oefening was om 'n teoretiese raamwerk vir 'lean' kultuur oorsake te ontwikkel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )