SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BINNEMAN, B.  and  STEYN, H.. Criteria for selection and gate reviews of technology innovation projects. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.117-130. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel beskryf, vir staatsinstansies wat projekte vir tegnologiese innovasie in Suid Afrika befonds, toepaslike kriteria vir die seleksie van projekte en vir oorsig by hersieningspunte aan die einde van projek fases. Data is ingewin deur middel van 'n Delphi-opname waaraan sewe deskundige respondente deelgeneem het. Die mees beduidende kriteria vir seleksie en oorsig is bepaal. Die voorgestelde raamwerk bestaan uit veertien seleksie-kriteria, relatiewe gewigte vir elk, en veertig kriteria vir hersiening by oorsigpunte. Kommersiële risiko en doenbaarheid word beskou as die belangrikste kriterium, wat gevolg word deur die span se vaardigheid in die tweede plek. Die gebruik van hierdie kriteria wanneer investering in projekte vir tegnologiese innovasie oorweeg word, kan die waarskynlikheid van kommersiële sukses verhoog.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )