SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CHETTY, Sivashan  and  ADEWUMI, Aderemi O.. Studies in Swarm Intelligence techniques for annual crop planning problem in a new irrigation scheme. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.205-226. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Jaarlikse oesbeplanning is 'n NP-Hard soort optimiseringsprobleem in landbou beplanning. Dit behels die bepaal van optimale oplossing vir die seisoenale toekenning van 'n beperkte hoeveelheid landbougrond aan die verskeie mededingende gewasse. Hierdie artikel ondersoek die doeltreffendheid van drie relatiewe nuwe Swerm Intelligensie tegnieke om oplossings tot oesbeplanning by 'n nuwe besproeiingskema te vind. Die Swem Intelligensie tegnieke wat ondersoek is, is die Koekoek Soekmetode, die Vuurvliegie Algoritme en die Gloei-wurm Swerm Optimisering tegnieke. Die oplossings deur hierdie tegnieke verkry is vergelyk met dié verkry met die tradisionele Genetiese Algoritme. Dié vergelyking help om die relatiewe voordele van die nuwe Swerm Intelligensie tegnieke te bepaal. Die resultate toon dat die voorgestelde tegnieke beter oplossings as die tradisionele Genetiese Algoritme benadering gelewer het.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )