SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    PADAYACHEE, J.  and  BRIGHT, G.. The design of reconfigurable assembly stations for high variety and mass customisation manufacturing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.43-57. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Die ekonomiese vervaardiging van grootskaalse aangepaste en hoë verskeidenheid goedere is 'n uitdaging wat hedendaagse vervaardigers in die gesig staar. Die uitdaging word deels geadresseer deur die ontwikkel van tegnologieë wat die vervaardiging van hierdie goedere fasiliteer. Bestaande tegnologieë vereis egter uitgebreide ingeboude aanpasbaarheid of gereelde veranderinge aan die masjienopstelling, om die vervaardigingvermoë deur die aanpassings proses vereis, te verskaf. Hierdie artikel hou ontwerpbeginsels voor vir geoutomatiseerde monteerstasies binne die bestek van massa aanpasbaarheid. Die ontwerpbeginsels minimeer die hardeware- en bedryfkompleksiteit van monteerstasies. Hierdie benadering vergemaklik dit om stasies te outomatiseer vir gelyklopende gemengde model montering met 'n Eerste-In-Eerste-Uit (FIFO) skeduleringsbeleid. 'n Herkonfigureerbare monteerstasie is ontwikkel om te demonstreer hoe die voorgestelde ontwerpbeginsels die skep en bedryf van 'n monteerstasie vir 'n produk-familie van flitsligte vereenvoudig.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )