SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    HONG, Tang Sai; SHANG, Pah Pin; ARUMUGAM, Manohar  and  YUSUFF, Rosnah Mohd. Use of simulation to solve outpatient clinic problems: A review of the literature. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.27-47. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Die toenemende vraag na buitepasiëntdienste het gelei tot oorlaaide klinieke, lang wagtye vir pasiënte en verlengde werksure vir personeel in buitepasiëntklinieke. Simulasie sagteware is gebruik om tekortkominge in die afspraakstelsel, hulpbron toekenning en pasiëntvloeibestuur (die hoof oorsake van hierdie probleme) te versag. Geïntegreerde studies, wat hierdie drie faktore gesamentlik in ag neem, het beter resultate gelewer as studies wat individuele gevalle probeer aanspreek het. Alhoewel simulasie 'n effektiewe probleemoplostegniek vir buitepasiëntkliniekbestuur is, is daar steeds ruimte vir verbetering. Hierdie artikel hersien navorsing (wat strek oor die laaste 50 jaar) wat bestuursimulasie toegepas het om buitepasiëntkliniek probleme aan te spreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )