SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CHUNG, Yi-Chan. The impact of the degree of application of e-commerce on operational performance among Taiwan's high-tech manufacturers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.14-26. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Die studie ondersoek korrelasievorms van operasionele strategie, grade van organisasiekunde, tipes organisasiekultuur, die toepassingsgraad van e-handel en operasionele vertoning by hoë tegnologie ondernemings in Taiwan. Gegewens is versamel met behulp van vraelyste gerig aan seniortoesighouers by ses ondernemings in Taiwan. Die slotsom van die opname toon dat 'n hoë grad van e-handel daartoe lei dat 'n betekenisvolle positiewe resultaat by operasionele vertoning bereik word. Daar word aanbeveel dat bestaande ondernemings daarvan gebruik moet maak teen die agtergrond van die eienskappe van 'n e-handel milieu.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )