Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
KAZEMIPOOR, H.; TAVAKKOLI-MOGHADDAM, R. and SHAHNAZARI-SHAHREZAEI, P.. Solving a novel multi-skilled project scheduling model by scatter search. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.121-131. ISSN 2224-7890.
'n Veeldoel projekskeduleringsvraagstuk (MSPSP) word voorgehou vir skedulering onder deterministiese toestande van inligtingstegnologieprojekte. Die model word aangewend vir hulpbronne genaamd "personeellede". Die bronne is waardevol, hernubaar, diskreet en beskik oor uiteenlopende vaardighede. Die eienskappe van die vraagstuk berus by uiteenlopendheid. Vir die voorafgaande omstandighede word 'n nuwe model geskep vir die hantering van eienaardighede. Aangesien die problem NP-moeilik is, word 'n doeltreffende spreisoek-algoritme gebruik met groot sukses.












