Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
GOZTEPE, K.. Automatic target recognition on land using three dimensional (3D) laser radar and artificial neural networks. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.107-120. ISSN 2224-7890.
Die bepaling van teikenafmetings is van besondere belanggedurende gevegte sodat vuurtydstipte sodoende vasgelê kan word. In hierdie opsig word outomatiese uitkenning van teikentipe dus ook belangrik. Laasgenoemde tegnieke het desnieteenstaande nie besonder presteer met die uitkenning van vreemdeteikentipes nie. Terreintoestande, weers-omstandighede, swak waarnemingstoerusting en kamoeflering speel in die verband ook 'n rol. Nuwerwetse toerusting wat gebruikmaak van neurale netwerke laserradar word voorgehou as 'n oplossing vir die vraagstuk onder uiteenlopende omgewingstoestande.












