SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ABOU-EL-HOSSEIN, K.. Quality of silicon convex lenses fabricated by ultra-high precision diamond machining. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.91-97. ISSN 2224-7890.

    Infrarooi optiese komponente word hoofsaaklik van harde, bros materiale soos germanium en silikon gemaak. Ultra-hoë akkurate masjinering van silikon met 'n mono-kristallyne enkelpunt diamantbeitel gee aanleiding tot verskeie probleme. Versnelde beitelslytasie en degradering van die masjineringsoppervlak kan plaasvind indien die masjineringsparameters nie behoorlik gekies word nie. In hierdie studie het ons 'n masjineringstoets uitgevoer met 'n ultra-hoë akkurate masjineringstelsel, waar rudraaiwerk gebruik is om die konvekse oppervlak van 'n silikonlens met 'n 60 mm opening met 'n mono-kristallyne enkelpunt diamantbeitel te masjineer. Daar is bevind dat die snytoestande wat gebruik is om die konvekse oppervlak met 500 mm radius te vorm, tot goeie vorm-akkuraatheid gelei het. Meer aandag moet egter gegee word aan die optimering van die vashoukrag van die vakuum-kloukop wat gebruik word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )