SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue1An integrated performance management framework for a multi-business companyLinking projects to business strategy through project portfolio management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ADETUNJI, O; YADAVALLI, V.S.S.  and  MALADA, A.. Assessment of the quality of service provided by a national regulatory institution. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.29-49. ISSN 2224-7890.

    Staatsinstansies moet vasstel hoe goed daar voldoen word aan die verwagtinge van hulle kliënte en wat die opinie van hulle kliënte is aangaande die kwaliteit van die diens wat gelewer word. Dit is belyn met die 'Batho Pele'-beginsel van die Suid-Afrikaanse regering. Die SERVQUAL-skaal , aangevul met 'n kwalitatiewe opname, is gebruik om te bepaal hoe die NHBRC waargeneem word deur sy kliënte, watter faktore hierdie persepsies skep en of die perspesies konsekwent voorkom in die verskillende kliënte-groepe van hierdie regula-toriese instansie. Die komplimentêre rol wat kwalitatiewe data speel om lig te werp op die kwantitatiewe resultate word uitgewys. Verskeie statistiese metodes is aangewend om onder meer die konvergensie van opinie, die betekenisvolheid van diensgapings en die betroubaarheid van die SERVQUAL-skaal te ondersoek. Daar is gevind dat verbeterde terugvoermeganismes binne die NHBRC die persepsie aangaande kwaliteit by hulle kliënte sal verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )