SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SCHLUNZ, E.B.  and  VAN VUUREN, J.H.. The application of a computerised decision support system for generator maintenance scheduling: a South African case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.169-179. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING In die generator-instandhoudingskeduleringsprobleem (GISP) word daar gesoek na 'n skedule vir die beplande instandhouding van kragopwekkingseenhede binne 'n kragstelsel. Die GISP-model wat in hierdie artikel beskou word, is 'n gemengde, heeltallige, kwadratiese program, en bevat 'n betroubaarheidsdoel, onderhewig aan sekere beperkings. 'n Generiese GISP-oplossingsmetodiek is ontwikkel om enige GISP van die vorm soos in hierdie model te kan oplos. Die oplossingsmetodiek word in 'n gerekenariseerde besluitsteunstelsel geïmplementeer, waarna 'n realistiese gevallestudie, binne die konteks van die Suid-Afrikaanse nasionale kragstelsel, daarmee opgelos word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )