SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SAXER, M.; DE BEER, N.  and  DIMITROV, D.M.. High-speed 5-axis machining for tooling applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.144-153. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING In die moderne metaalnywerheid word produksiegietvorms dikwels gekenmerk deur komplekse geometrië, bv. ondersny areas, klein hoek radiusse, skerp rante, diep holtes, en groot kerne. Konvensionele vervaardigingsproseskettings om hierdie komplekse kenmerke te masjieneer is dikwels langdurig en ondoeltreffend weens veelvuldige stappe. Hierdie artikel dui op resultate verkry vanaf industrie-verwante projekte, sowel as eksperimentele werk, waar 'n 5-as hoë spoed freesmasjien gebruik was tesame met top reeks CAD/CAM stelsels om prosesdoeltreffendheid te verbeter. Koste optimisering en verkorting van lei tye kan duidelik getoon word, wat van besondere belang is vir Suid-Afrikaanse vervaar-digingsmaatskappye wat van multi-as hoë spoed masjieneringstegnologië gebruik maak.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )