SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KAMBO, N.S.; RANGAN, A.  and  MOGHIMIHADJI, E.. Approximations to performance measures in queuing systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.30-41. ISSN 2224-7890.

    Benaderings tot verskeie prestasiemaatstawwe in toustaanstelsels ontvang beduidende aandag weens die wye toepasbaarheid daarvan. In hierdie artikel word twee metodes voorgestel om die toustaaneienskappe van die GI/M/1-stelsel te benader. Die eerste metode is nie-parametries van aard en gebruik slegs die eerste drie momente van die aankomsverdeling. Die tweede metode volg die bekende roete om die aankomsverdeling te benader deur die eerste drie momente te pas, deur middel van 'n kombinasie van twee eksponensiële verdelings. Die doelteffendheid van die metodes word aan die hand van numeriese voorbeelde en optimale ontleding van die prestasiemaatstawwe van GI/M/1-stelsels bewys, en word vergelyk met benaderings.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )