SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue2How to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BARKHUIZEN, W.F.; PRETORIUS, J.H.C.  and  PRETORIUS, L.. An integrated systems approach to risk management within a technology-driven industry, using the design structure matrix and fuzzy logic. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.202-214. ISSN 2224-7890.

    Risiko-interaksies bestaan binne 'n stelsel en sy sub-stelsels, tussen funksionele en fisiese elemente. Hierdie interaksies kan gekwantifiseer word in 'n ruimtelike, inligting-uitruiling, materiaal-oordrag of energie-uitruiling raamwerk. Die interaksies is van 'n multi-dimensionele kompleksiteit, en word nie effektief geïnterpreteer deur middel van konvensionele beheermetodes nie. Alternatiewe stelselvoorstelling- en analiseringstegnieke kan gebruik word om die sisteeminteraksies te visualiseer. Die Ontwerp Struktuur Matriks ('design structure matrix'), en Wasige Logika ('Fuzzy Logic') word ingespan om hierdie interaksies voor te stel en eenvoudig te kwantifiseer. 'n Sementaanleggevallestudie word gebruik om die risikobestuurmetodologie op die proef te stel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )