SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue2Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloysA location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution network author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BENADE, S.J.  and  PRETORIUS, L.. System architecture and enterprise architecture: a juxta position?. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.29-46. ISSN 2224-7890.

    'n Stelselbenadering tot die daarstelling van 'n stelsel word bespreek. Die stelselingenieurs-wese,en spesifiek die stelselargitektuurproses, word geformuleer en toegepas op 'n tipiese (fisiese) stelsel, onderneming, en projek. Dit lei tot die konsepte van stelselargitektuur (SA), ondernemingsargitektuur (OA), en projekargitektuur (PA). Ooreenkomste en verwant-skappe tussen hierdie argitekture word ontleed om beter onderlinge interaksie te bewerkstellig. 'n Belangrike konseptuele bousteen van hierdie argitekture word voorgestel as 'werk', behoorlik gedefinieer as aktiwiteit met gepaardgaande insette, uitsette, kontroles, en meganismes. Tegnieke soos funksionele analise, prosesmodellering, en taakanalise word gebruik om die onderlinge verbande tussen hierdie skynbaar onverwante organisatoriese perspektiewe van produk, projek, en proses, te demonstreer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )