Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
VAN WYK, D.N. and TREURNICHT, N.F.. A quantitative analysis of supply response in the Namibian mutton industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.202-215. ISSN 2224-7890.
Landbou-aktiwiteite in Namibie dra 5.5% by tot die nasionale Bruto Binnelandse Produk, in 'n land waar meer as 70% van die bevolking afhanklik is van landbou om 'n bestaan te kan maak. Die doel van hierdie studie is om die verwantskappe te ondersoek tussen verskeie prys- en nie-prys-faktore wat bydra tot die aanboddinamika van die skaapvleisbedryf. 'n Outoregressie verspreide sloering benadering tot ko-integrasie is gebruik om die langtermyn en korttermyn elastisitiete tussen ekonomie- en klimaatfaktore vir skaapvleisaanbod te bepaal. Resultate het gewys dat aanbodfaktore betekenisvolle kort- en langtermyn elastisiteite toon. Resultate het ook getoon dat die sisteem twee maande neem om te herstel na die langtermyn aanbodekwilibruim, sou daar enige drastiese veranderings gebeur in die stelsel.











