SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1Two-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodityQuality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MIRABI, Mohammad  and  FALLAHNEZHAD, Mohammad Saber. Analysing acceptance sampling plans by Markov chains. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.151-161. ISSN 2224-7890.

    In hierdie navorsing word 'n Markov-ontleding gedoen van aannamemonsternemingsplanne wat plaasvind in 'n enkele stap of in twee stappe na gelang van die kwaliteit van die items wat geïnspekteer word. Indien die eerste monster toon dat die aantal defektiewe items 'n boonste grens oorskry, word die lot afgekeur. Indien die eerste monster toon dat die aantal defektiewe items minder is as 'n onderste grens, word die lot aanvaar. Indien die eerste monster toon dat die aantal defektiewe items in die gebied tussen die boonste en onderste grense lê, word die besluitnemingsproses voortgesit en verdere monsters word geneem. Die primêre doel is om die optimale waardes van die booonste en onderste grense te bepaal deur gebruik te maak van 'n Markov-proses sodat die totale koste verbonde aan die proses geminimiseer kan word. 'n Oplossing word daarna voorgehou tesame met 'n numeriese voorbeeld van die toepassing van die voorgestelde oplossing.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )