Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
ABDUL RAZAK, I.H.; KAMARUDDIN, S. and ABDUL AZID, I.. Development of a competency appraisal model based on intrinsic personal traits for maintenance workers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.77-91. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel verskaf insig tot prestasie-evaluering as 'n nuttige metode om die sterk- en swakpunte van 'n instandhoudingswerker te bepaal. Die "Maintenance Workforce Competency Model" word aangewend om hierdie fasette te bepaal. Die proses wat gevolg is om die model te ontwikkel word voorgehou om sodoende die instandhoudingsarbeidsmag se bekwaamheid te kwantifiseer deur te kyk na die intrinsieke persoonlikheidseienskappe van die individue. Die model wat ontwikkel is poog om die arbeidsmag se vlak van bekwaamheid in die uitvoering van hulle pligte te bepaal en om vas te stel of hulle die aangewese pligte uitgevoer het al dan nie.












