SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1Linking projects to business strategy through project portfolio managementProject activity analysis without the network model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BERHAN, E.  and  KITAW, D.. The role of Marketing Information systems (MKIS) in service quality in Ethiopian industries. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.66-76. ISSN 2224-7890.

    In hierdie artikel word die rol van bemarkingsinligtingstelsels by diensgehalte in Etiopiese industriee bespreek in terme van hul IT-infrastruktuur, datavaslegging, inligtingsproses- seervermoe, operasionele funksionering en diensgehalte. 'n Kwantitatiewe opname onder 42 Etiopiese industriee is in 2009 onderneem. Dit het getoon dat die meeste van hierdie industriee gedomineer word deur nie-rekenaargebaseerde inligtingstelsels. Die data- vaslegging en IT-infrastruktuur ondersteun die inligtingsproses. Inligtingsprosesseervermoe voorspel betekenisvol en positief wat die diensgehalte sal wees. Daarteenoor is gevind dat die operasionele funksionering wat verwerkte data en inligting aanwend vir aktiwiteite soos beplanning, besluitneming en implementering nie 'n indikator van diensgehalte is nie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )