SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directionsProposed business process improvement model with integrated customer experience management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    EMWANU, B.  and  SNADDON, D.R.. Consensus measurement in setting manufacturing strategy. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.18-38. ISSN 2224-7890.

    Belangstelling in konsensus aangaande strategiese bedryfsaktiwiteite moet gepaard gaan met die vermoe om dit akkuraat te kan meet. Hierdie artikel identifiseer tekortkominge in bestaande maatstawwe van konsensus en ontwerp 'n nuwe instrument wat beide voor- en na-metings kan doen sodat 'n strategiese plan geformuleer kan word. Konvergensie van die deelnemers se opinies as 'n indikator van konsensus word voorgehou, toegepas en daarna geanaliseer. Die instrument is toegepas in twaalf maatskappye wat verteenwoordig is deur 27 deelnemende individue waar 'n standaardmetodologie vir die opstel van 'n vervaar- digingstrategie gevolg is. Die resultate toon dat konvergensie (konsensus) eerder as divergensie oorheers. Divergensie, die teenoorgestelde van konvergensie, word ook belangrik aangesien dit die perspektief van konsensus uitbrei.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )