SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue2Quantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit methodReconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturing author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OKE, A.O.; ABOU-EL-HOSSEIN, K.  and  THERON, N.J.. The design and development of a reconfigurable manufacturing system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.121-132. ISSN 2224-7890.

    As gevolg van toenemende wêreldwye industriële mededinging het dit noodsaaklik geword vir wêreld-ekonomieë om 'n effektiewe industriële strategie te implementeer om betroubaar en vinnig skielike veranderinge in produkontwerp te hanteer. 'n Nuwe strategie, wat nywerhede moontlik in staat kan stel om vinnig veranderende produkspesifikasies te hanteer, is gebaseer op herkonfigurasie van vervaardigingstelsels. In hierdie artikel word die ontwikkeling van 'n vervaardigingstelsel wat maklik her-konfigureerbaar is, bekend gestel. Die ontwikkelde vervaardigingstelsel toon die vermoë en potensiaal vir vinnige verandering van die vervaardigingskapasiteit en die vinnige integrasie van nuwe produkte in 'n bestaande produksiestelsel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )