SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SOORYAMOORTHY, R.. Collaboration in South African engineering research. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.18-26. ISSN 2224-7890.

    Die produksie van wetenskaplike publikasies in ingenieurswese in Suid-Afrika het oor die afgelope drie dekades toegeneem. Aangesien ingenieurswese 'n belangrike wetenskap is, beïnvloed dié toename die groei en ontwikkeling van die ekonomie. Deur na 'n monster van voormalige publikasies op die "ISI Web of Science" te kyk, is die publikasies in ingenieurswese deur Suid-Afrikaners oor 'n 30 jaar periode van 1975-2005 geanaliseer. Die analise toon dat die produksie van wetenskaplike publikasies in ingenieurswese deur Suid-Afrikaanse navorsers toegeneem het oor dié tydperk; dat die aantal navorsers per publikasie gegroei het; dat daar 'n toename was in die hoeveelheid lande wat met Suid-Afrika saamgewerk het; en dat die aantal artikels van enkelouteurs verminder het. Plaaslike samewerking (tussen Suid-Afrikaanse navorsers) het afgeneem, maar internasionale samewerking het aansienlik toegeneem. Die hoofdoelwit van die artikel is om te bepaal of die produksie van publikasies verband hou met die vlak van samewerking, en om vas te stel hoe samewerking vanaf ander bekende veranderlikes terugbereken kan word. Uit die studie blyk dit duidelik dat samewerking 'n beslissende faktor is ten opsigte van die produksie van wetenskaplike publikasies in ingenieurswese in Suid-Afrika.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )