SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue1Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspectiveAn integrated performance management framework for a multi-business company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SIRIRAM, R.. Convergence of technologies. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.13-28. ISSN 2224-7890.

    Tegnologie is 'n katalisator vir mededingende voordeel. Dit is egter hoe tegnologie aangewend word wat aanleiding gee tot 'n onderneming se verbeterde prestasie. In hierdie artikel word 'n ondersoekende raamwerk gekonstrueer om insig te kry in dit wat die aanvaarding van nuwe tegnologie strategies dryf. Die strategiese dryfvere sluit in die belyning van tegnologie en ondernemingstrategie, beter tegnologiebeplanning en seleksie van nuwe tegnologieë, die effek op 'n onderneming se kultuur en klimaat, koppeling na 'n onderneming se organisatoriese en omgewingsevolusie, en voordele verkry deur konvergensie en samewerking. Deur 'n ondersoekende raamwerk te gebruik, word daar getoon dat die strategiese dryfvere koppel om 'n onderneming se prestasie te verbeter en sodoende 'n mededingende voordeel te skep. Die raamwerk word getoets en hipoteses geformuleer waarna aanbevelings oor verdere navorsing aan die hand gedoen word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )