SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Hybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    FORE, S.  and  MSIPHA, A.. Preventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.207-234. ISSN 2224-7890.

    Industriële produktiwiteit word ten nouste beïnvloed deur uitnemende betroubaarheid en beskikbaarheid van aanlegtoerusting en vervaardigingstelsels. Hierdie navorsing is toegespits op die bestuur van voorkomende instandhouding (VI) met betroubaarheidsgedrewe instandhouding (BGI) by 'n ferrochroomaanleg. Klem word daarop gelê dat VI dikwels geïgnoreer word wat daartoe lei dat produkgehalte verswak. Soos produksieonderbrekings toeneem, word vervaardigingsdoelwitte nie bereik nie vir verskeie redes. Die onderneming se instandhoudingsafdeling is gevolglik nie daartoe instaat om instandhouding doelmatig te verrig nie. Instandhoudingskoste neem ook toe. BGI voorsien 'n koste-effektiewe instandhoudingstrategie wat fokus op mislukkingsbelangrikheid waar fondse bestee moet word vir optimum aanlegbeskikbaarheid.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )