SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Quality performance: The case of construction projects in the electricity industry in KenyaHybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VLOK, P.J.  and  FOURIE, C.J.. A case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervals. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.179-192. ISSN 2224-7890.

    Die gebruik om verbruikersvloeistowwe in sakkies eerder as alternatiewe weggooibare verpakkingsmateriaal af te lewer het beduidende vooruitgang gemaak in die mark in die onlangse verlede as gevolg van omgewingsvriendelikheid, die koste-voordeel van sakkies, en die relatief eenvoudige toerusting wat benodig word vir die produksie van sakkies. In hierdie artikel word data wat verkry is van 'n Vorm, Vul en Seël (VVS) sakkie vervaardigingsmasjien geanaliseer vir ekonomiese lewensvatbaarheid. 'n Statistiese model word gepas oor die data om die produksie-onderbrekings te optimeer, en die model se toepaslikheid en waarde word bevestig met 'n tweede data-stel verkry van dieselfde masjien.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )