SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KRIGE, D.; BEKKER, J.  and  SCHUTTE, C.. Simulation-based online scheduling in a make-to-order job shop. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.205-217. ISSN 2224-7890.

    Skedulering is 'n kern-aktiwiteit in 'n vervaardigingsonderneming. Dit ondersteun doeltreffende en effektiewe benutting van kapitaal-intensiewe hulpbronne asook verhoogde produksiedeurset, wat weer wins verhoog. Simulasie is van nut in vervaardiging omdat dit dinamiese, stogastiese prosesse realisties kan naboots terwyl dit die prosestoekoms op beskrywende wyse toon. Simulasie en skedulering is gekombineer in hierdie projek om 'n simulasiegebaseerde skeduleerder te ontwikkel vir bestellings in 'n maak-op-aanvraag werkwinkel. Veranderings vind gereeld in hierdie tipe omgewing plaas, en sluit toevallige aankomste van bestellings met stogastiese prosestye in. 'n Simulasiegebaseerde skeduleerder is toepaslik in hierdie stogastiese, korttermyn-omgewing, en die werking van die skeduleerder word in hierdie omstandighede gedemonstreer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )