SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    WU, W.Y.; BAI, C.  and  GUPTA, O.K.. An appraisal system for monitoring performance of convenience stores in Taiwan. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.163-177. ISSN 2224-7890.

    Die bydrae tot die BBP van Taiwan beloop tans bykans 70% ten opsigte van dienstebedrywe. Die kleinhandelsektor toon ook 'n betekenisvolle oplewing. Doeltreffendheid is ook van opperste belang vir geriefswinkels. Die navorsing ondersoek die gebruik van DataOmsluitingsAnalise (DOA) en die Malmquist Produktiwiteits-Indeks om die vertoning van geriefswinkels met veelvoude van insette en uitsette te monitor. Die mededingendheid van 'n kettingwinkel word ook bepaal. Toepassing van die bogenoemde DOA-metode lewer nuttige diagnostiese inligting wat gebruik kan word vir verbetering van bedryfsrendement.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )