SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CHAN, K.Y.A.; OERLEMANS, L.A.G.  and  PRETORIUS, M.W.. Explaining mixed results on Science Parks performance: Bright and dark sides of the effects of inter-organisational knowledge transfer relationships. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.53-67. ISSN 2224-7890.

    Verskeie navorsers het in die onlangse verlede die waardetoevoeging van Wetenskapparke ondersoek. Empiriese navorsingsresultate dui enersyds daarop dat die voordele van Wetenskapparke bevraagteken moet word, maar andersyds dat daar positiewe uitkomste ook is. Dit is dus nodig dat hierdie teenstrydige resultate verder ondersoek en teoretiese verklarings daarvoor gevind moet word. In hierdie artikel word geargumenteer dat verskillende vlakke en tipes kennisuitruil gedragspatrone van firmas wat in Wetenskapparke gestasioneer is, een van die teoretiese verklarings vir bogenoemde teenstrydige bevindings is. Die algemene literatuur oor netwerke lê hoofsaaklik klem op die algemene voordele van netwerking tussen firmas binne Wetenskapparke. Hierdie artikel argumenteer dat netwerke beide positiewe (kennisdeling) en negatiewe (opportunistiese gedrag en kennisoorspoeling) effekte vir firmas binne Wetenskapparke kan inhou.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )