SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SEBONE, M.F.  and  BARRY, M.L.. Toward determining critical success factors for SME electrical contractors in the construction industry in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.185-196. ISSN 2224-7890.

    Die boubedryf in die huidige Suid Afrikaanse omgewing is lewendig en aan die groei. Vanaf 1994 het die regering en die besigheidswêreld begin om klein en medium kontrakteurs te ondersteun. Hierdie klein en medium kontrakteurs is dikwels onsuksesvol in die boubedryf projekomgewing. Hierdie navorsingstudie ondersoek die onderwerp van projeksukses deur die kritiese suksesfaktore vir klein en medium elektriese kontrakteurs in die Suid Afrikaanse boubedryf te identifiseer. Die studie ondersoek die algemene karaktereienskappe van die Suid Afrikaanse boubedryf sowel as die karaktereienskappe van klein en medium kontrakteurs. Die navorsingstrategie beskik oor 'n literatuurstudie, onderhoude met industrie kundiges, asook 'n vraelys. Verskeie kritiese suksesfaktore is groepeer in vier logiese groepe: Geld, Mens, Bestuur, en Omgewing.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )