SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GNANASEKARAN, J.S.  and  SHANMUGASUNDARAM, S.. Concurrent engineering model (CEM) analysis on logistics design parameters - A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.109-118. ISSN 2224-7890.

    Logistieke ingenieurswese kan verdeel word in interne of binne-aanleg logistiek en eksterne vervaardigingslogistiek. Interne (binne-aanleg) logistiek behels materiaalhantering, berging en voorraadhoudingsisteme, terwyl eksterne vervaardigingslogistiek vervoer insluit. Die fasette moet geintegreer wees om koste te minimiseer by 'n mededingende diensvlak. So byvoorbeeld moet die uitleg van 'n aanleg en produksiebeplanning interne logistiek in aanmerking neem. Die ontwerpbesluite word geneem in die beginstadium van die produkontwerp en ontwikkeling sal 'n betekenisvolle invloed hê op toekomstige vervaardigings- en logistieke aktiwiteite. In hierdie artikel word 'n metodologie ontwikkel en aangebied om die ontwerpsiklustyd van enige vervaardigingsonderneming te minimiseer met inagneming van die leweransiers om sodoende die totale sisteem se effektiwiteit te maksimiseer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )