SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    FATEMI GHOMI, S.M.T.  and  AZAD, N.. Designing a supply chain model with consideration demand forecasting and information sharing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.69-82. ISSN 2224-7890.

    In tradisionele voorsieningskettingvoorraadbestuur verteenwoordig bestellings die enigste vorm van van inligting wat deur ondernemings uitgeruil word. Inligtingstegnologie laat ondernemings egter deesdae toe om vraag- en voorraadata vinnig en goedkoop uit te ruil. Om 'n geïntegreerde plan te hê, het 'n vervaardiger nie alleen aanvraaginligting nodig van sy klante nie, maar ook aanbodinligting van sy leweransiers. In hierdie artikel word inligtingvloei geinkorporeer in 'n drie-vlakvoorsieningskettingmodel. Voorts, om die risiko in die voorsieningskettingmodel te verminder, word die klante se aanvraag eers vooruitgeskat en die vooruitskatting word dan gebruik as 'n inset tot die model. Hierdie artikel gebruik 'n groeiende wasige vooruitskattingsmodel om die klantebehoeftes voor uit te skat. Om die model op te los, word 'n hibriede heuristiese metode gekombineer met 'n "tabu"-soektog gebruik.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )