Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
KAHLEN, F-J.. Purpose - Process - People: A lean approach to biomedical manufacturing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.211-221. ISSN 2224-7890.
Geleenthede vir die verbetering van produksieprosesse en marktoegang via die implementering van skraalvervaardiging in die biomediese vervaardigingsbedryf word voorgehou. Aandag word geskenk aan die betekenis van terme soos "skraal, doel, proses, menes" in die konteks van biomediese vervaardiging. Waardeskepping, vloei en vermorsing word onder die loep geneem. Gevallestudies word ter illustrasie van begrippe aangebied.











