SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MAZLUMI, K.  and  ABYANEH, H. Askarian. Overcurrent relay coordination effects on reliability indices. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.109-123. ISSN 2224-7890.

    Mislukkings van beveiligingstelsels is hoofsaaklik verantwoordelik vir kaskadeonderbrekings van elektriese netwerke. Derhalwe is dit noodsaaklik dat betroubaarheidsindekse geevaleer moet word teen die agtergrond dat min aandag gegee word aan relêkoördinasie. Monte-Carlo simulasie word voorgehou as oplossing van die koördinasievraagstuk. Die voorgestelde algoritme word toegepas op die afsonderlike koördinasiemetodes van 'n denkbeeldige network. Die resultate van die ondersoek toon dat die berekende betroubaarheidsindeks afhang van hoe koordinasiemetodes toegepas word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )