SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LE ROUX, A.J.  and  VAN WAVEREN, C.C.. Risk categorisation of products used for the construction of electricity distribution assets. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.77-92. ISSN 2224-7890.

    Om 'n balans te bereik tussen risiko en vergoeding vorm deel van die dinamiese bestaan van sakeondernemings wat risiko's moet loop om opbrengste te genereer. Eskom, die voorsiener van elektrisiteit in Suid Afrika, poog om netwerke op te rig. Terplaatse produkte wat hiervoor aangewend word en die betroubaarheidsdoelwitte eerbiedig, moet gekategoriseer word teen die tafereel van ondernemingsrisiko. 'n Risikomatriks wat versagtende strategieë voorhou, word daarvoor aangewend. Die gebruik van die metode poog om die winsgewendheid van die onderneming te verbeter teen die agtergrond van verkrygingskoste en die gevolglike koste van swak risikobestuur.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )