SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    TWALA, V.G.; AUF DER HEYDE, T.; BREDELL, P.J.  and  PRETORIUS, L.. Developing a framework for evaluating spent nuclear fuel management options for South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.41-60. ISSN 2224-7890.

    Die soeke na eenstemmigheid rondom strategieë vir die hantering van verbruikte kernafvalbrandstof (SFM) is kompleks. Hierdie artikel identifiseer drie SFM-opsies: Herprosessering en herwinning, direkte verwydering, en onbepaalde berging. Vanuit die sensitiewe kwessies wat die SFM-opsies beinvloed, word 'n raamwerk ontwikkel waarmee 'n voorkeuropsie vir Suid-Afrika daargestel word. Die raamwerk bestaan uit evalueringskriteria wat in nege dimensies gerangskik word: tegnologies, veiligheid, omgewing, proliferasie, sekuriteit, ekonomies, sosio-polities, eties, en institusioneel. Die omvang van die raamwerk dui daarop dat SFM opsies tot so 'n stand ontwikkel het dat Suid Afrika 'n ingeligte beleidsbesluit kan neem oor die strategie wat hy sou wou volg.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )