SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GROBLER, J.  and  YADAVALLI, V.S.S.. Managing the cold chain: A case study at a South African ice cream company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.17-39. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel dokumenteer die resultate van 'n voorsieningskanaalgevallestudie uitgevoer by Centurion Ice Cream and Sweets CC, 'n roomysvervaardiger in die Gauteng-area. Die voorsieningskanaal is eers ontleed voordat die distribusiefunksie geïdentifiseer is as 'n kandidaat vir verdere analise. 'n Monte Carlo-simulasie uitgevoer om die effek van verskillende distribusiescenarios te ondersoek. Die artikel sluit af met 'n ondersoek na inligtingstegnologie as katalisator vir verbeterde voorsieningskanaalprestasie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )