Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
JANSE VAN RENSBURG, A.C.. Architectural concepts for Value Chains. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.1-16. ISSN 2224-7890.
Die "Porter Waardeketting" is 'n algemene aanvaarde praktyk wat deur maatskappye gebruik word om die kompleksiteit van besigheidsomgewings mee te verstaan. Die uiteindelike doel hiervan is om die besigheid se mededings voordele te optimiseer. Om die Waardekettingkonsep te implementeer, is nie 'n maklike taak nie - verskeie organisasies kan getuig van mislukte implementeringspogings. Hierdie artikel beskryf 'n benadering beskryf wat gebruik kan word om die organisasie te help om 'n Waardekettingmodel te skep in die bree konteks van die organisasie se besigheidsargitektuur.











