SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    STEENKAMP, R.J.. Effective hearing conservation demands new technology and re-engineering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.215-229. ISSN 2224-7890.

    Die wêreldgesondheidorganisasie (WHO) lys NIHL (geraasdoofheid) onder die mees kritieke globale gesondheidsprioriteite, gegewe die hoë NIHL kompensasiestatistiek en die ongeveer 10,000 geraasverwante sterftes per jaar. Bedryfsingenieurs en operasionele bestuurders word nou gekonfronteer met hierdie ernstige uitdaging wat beteken dat eerste vlak geraasbeheer in die konteks van moderne ingenieurswese gedoen moet word sodat masjiene gestil word en administratiewe beheermaatreëls goed in stand gehou word. Terwyl geraas voortduur, moet tweede vlak geraasbeheer (gehoorkonservering) effektief wees, wat 'n nuwe bestuursbenadering, heringenieuring ("re-engineering"), herontwerp, en nuwe gehoorkonserverings-programtegnologie vereis. Die fokus van hierdie artikel is op 'n gehoorkonserverings-model gebaseer op nuwe gehoorkonserveringstegnologie (en bestuurs-benaderings) en 'n gehaltebestuur-metode wat as 'n verifikasiemetodologie verwys word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )