SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LUBBE, A.J.  and  KLUGE, P.. Development and testing of a wireless controlled car using the Internet as communication medium. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.137-148. ISSN 2224-7890.

    Die onlangse vooruitgang in draadlose netwerktegnologie het laekoste, hoë-bandwydte en lae tydsvertragingkommunikasie binne bereik van die gebruiker geplaas. Behalwe die standaardgebruik om rekenaars aan die Internet te verbind, bied die nuwe draadlose netwerke ook die vermoë om tweerigting-video, oudio- en beheerseine feitlik oombliklik tussen enige twee plekke op aarde te stuur. Hierdie artikel veskaf 'n oorsig oor die tegnieke en rekenaarprogramintegrasie wat nodig is om 'n megatronikatoestel te ontwikkel wat deur afstandsbeheer oor die beskikbare draadlose netwerke beheer kan word. 'n Prototipe megatronikatoestel, in die vorm van 'n afstandbeheerde voertuig, is ontwikkel en suksesvol getoets om die integrasie van bewegingsbeheer en intydse videoterugvoer deur die Internet te demonstreer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )