SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BRENT, A.C.  and  PRETORIUS, M.W.. Sustainable development: A conceptual framework for the technology management field of knowledge and a departure for further research. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.31-52. ISSN 2224-7890.

    Die kompleksiteit om die konsep van volhoubare ontwikkeling te integreer in praktyke van tegnologie- en innovasiebestuur word uitgelig. Die primêre doel is om 'n konseptuele raamwerk daar te stel om die verhouding van tegnologiebestuur tot volhoubare ontwikkeling te toon. Verder word 'n raamwerk van volhoubare ontwikkelingskriteria voorgestel, en insigte gegee van hoe sulke aspekte effektief gemeet kan word as deel van tegnologiebestuurpraktyke. 'n Literatuurstudie beaam dat dié aspekte onvoldoende in tegnologiebestuurteorie en -praktyke aangespreek word. Die raamwerk definieer die konteks beter waarin volhoubare tegnologiebestuur moet plaasvind. Nuwe tegnologiebestuurpraktyke relevant tot volhoubare ontwikke-ling, fokus op tegnologiestrategie, -seleksie en -oordrag. Die kern hiervan is tegnolo-gie-assessering. Dus word voorgestel dat verdere navorsing fokus op die ontwikkeling van tegnologieassesseringmetodes wat die dinamiese interaksie tussen die natuur en die samelewing insluit soos nagevors word in die nuwe veld van volhoubaarheid.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )