SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    BOSCH, Sonja E.  and  PRETORIUS, Laurette. 'n Rekenaarmatige benadering tot Zoeloe werkwoordmorfologie binne die konteks van leksikale semantiek. Lexikos [online]. 2017, vol.27, pp.152-182. ISSN 2224-0039.

    Die sentrale navorsingsvraag wat in hierdie artikel onder die loep kom, is: Hoe kan ZulMorph, 'n eindige toestand morfologiese ontleder vir Zoeloe, gebruik word om waarde toe te voeg tot Zoeloe leksikale semantiek, met spesifieke verwysing na Zoeloe werkwoorde? Die werkwoord is die mees komplekse woordkategorie in Zoeloe. As gevolg van die agglutinerende aard van Zoeloe morfologie kan net beperkte inligting sonder die ondersteuning van voldoende betroubare rekenaarmatige morfologiese analise uit lopende Zoeloe teks onttrek word. Die morfologiese inligting stel essensiële betekenisse van, onder andere, werkwoorde, bloot. In hierdie artikel beskryf ons 'n korpusgebaseerde benadering om die Engelse betekenis aan uitgebreide werkwoordwortels van Zoeloe toe te ken en sodoende ZulMorph as leksikale kennisbasis uit te brei.

    Keywords : zoeloe werkwoordmorfologie; werkwoorduitbreidings; LEKSIKALE SEMANTIEK; REKENAARMATIGE MORFOLOGIESE ANALISE; ZULMORPH; ZOELOE LEKSIKALE KENNISBASIS; BITEKS.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )