SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Factors affecting mothers' choice of breastfeeding vs. formula feeding in the lower Umfolozi district war memorial hospital, KwaZulu-NatalValue-sensitive clinical accompaniment in community nursing science author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

VINCENT-LAMBERT, Craig  and  JACKSON, Richard-Kyle. Paramedics' experiences of financial medicine practices in the pre-hospital environment: A pilot study. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2016, vol.21, n.1, pp.103-109. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.1016/j.hsag.2015.12.003.

AGTERGROND: Die term "finansiële medisyne" verwys na die lewering van gesondheids-verwante dienste waar die skep van finansiële gewin voorkeur geniet bo die lewering van sorg soos vereis word deur bewys gebaseerde praktyk. Die be-oefening van finansiële medisyne sluit oor-verskaffing van dienste en oor-fakturering in, wat beide lei tot 'n skerp styging in gesondheidsorg kostes en mediese versekering in Suid Afrika. As gevolg van hierdie rede word die be-oefening van finansiele medisyne wyd gekritiseer, beide inter-nasionaal en nasionaal deur die "Health Professions Council of South Africa (HPCSA)" en verwante professionele rade. DOEL: Hierdie ondersoekende studie poog om die ondervindinge van Suid Afrikaanse Par-amedisie te verken en te beskryf met betrekking tot die gebruik van finansiële medisyne in die plaaslike pre hospitalisasie noodgeval omgewing. METODE: Ses Suid Afrikaanse Paramedisie is ondervra om hul ondervindings te ondersoek, te dokumenteer en te beskryf met betrekking tot die praktyk van finansiële medisyne in die plaaslike voor-hospitaal omgewing. RESULT: ate: Dit blyk dat al die deelnemers 'n aantal finansiële medisyne praktyke ervaar het asook geassosieërde onetiese gedrag. Voorbeelde sluit in: oor-dienslewering; selektiewe pasiëent behandeling, bedrog ten opsigte van eise, aanduiding van onwettige winsbetaling of winsdeling, aansporing of voordele en doelbewuste mors van tyd GEVOLGTREKKING: Die uitslag van hierdie studie is kommerwekkend omdat die aksies van die diensverskaffers soos beskryf is deur die deelnemers dui op growwe oortredings van die etiese en professionele riglyne vir die professie. Die outeur beveel verdere addisionele studies aan vir uitbreiding van hierdie bevindinge en om die redes vir en maniere van finansiële medisyne praktyke in die plaaslike noodsorg professie te beperk.

Keywords : Paramedic; Financial medicine; Ethics.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License