SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 issue5  suppl.11 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    HTS Theological Studies

    On-line version ISSN 2072-8050Print version ISSN 0259-9422

    Abstract

    BOTHA, Annelie. Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag. Herv. teol. stud. [online]. 2017, vol.73, n.5, suppl.11, pp.113-130. ISSN 2072-8050.  https://doi.org/10.4102/hts.v73i5.4563.

    In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille 'n belangrike kwessie is wanneer daar vanuit 'n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. 'n Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die begrip 'mens as geskape na die beeld van God', wat tradisioneel gebruik word in die nadenke oor die huwelik, te interpreteer.

            · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )