SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 issue1The origin of prophetism in the Ancient Near EastProphetic witness in the Hebrew Bible: from prophetic word to prophetic books author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    HTS Theological Studies

    On-line version ISSN 2072-8050Print version ISSN 0259-9422

    Abstract

    VAN ECK, Ernest. Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. Herv. teol. stud. [online]. 2017, vol.73, n.1, pp.1-27. ISSN 2072-8050.  https://doi.org/10.4102/hts.v73i1.4793.

    By geleentheid van die 500 jaar herdenking van die Reformasie en die eeufees van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, word HTS se Eeufeesbundel Volume Twee opgedra aan die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die oudste kerklike vennoot van die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria - uit dankbare erkenning vir wat die NHKA tot die beoefening van kritiese teologie in die afgelope 100 jaar in Suid Afrika bygedra het en vir die ondersteuning van HTS Teologiese Studies as titeleienaar vir 73 jaar. HTS se Eeufeesbundel Volume Twee neem die vorm aan van 'n kompendium van die belangrikste dokumente wat die 'oorsteek van die Rubicon' in die NHKA voorafgegaan en opgevolg het, sowel as die publikasie van drie spesiale kolleksies, te wete '100 jaar Hervormde Teologie' (onder redakteurskap van Wim Dreyer), 'Hervormde teoloë in gesprek' (onder redakteurskap van Christo van der Merwe), en 'Kerkhervorming 1517-2017' (onder redakteurskap van Natie van Wyk).

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )