SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.61 issue4-1Translators cross swords! Translation problems relating to the sword as a weapon in 1 and 2 MaccabeesLiterary aspects of the 2020 translation of the Bible in Afrikaans and the contribution of the literary advisors in the process of translation author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    GOUWS, Rufus. Op pad na 'n omvattende aanlyn woordeboek -met spesifieke verwysing na die Woordeboek van die Afrikaanse taal. Tydskr. geesteswet. [online]. 2021, vol.61, n.4-1, pp.1156-1176. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2021/v61n4-1a10.

    Soos verskeie ander tale se omvattende woordeboeke is die Woordeboek van die Afrikaanse Taal as gedrukte woordeboek beplan en saamgestel. Die hele woordeboek is intussen in elektroniese formaat beskikbaar en die laaste dele sal glad nie in gedrukte formaat verskyn nie. Na voltooiing van die werk in 2028 het die Redaksie die geleentheid om die hele woordeboek te herbewerk en ook om dit as 'n volwaardige aanlyn woordeboek beskikbaar te stel. So 'n herbewerking vereis die formulering van 'n nuwe woordeboekkonseptualiseringsplan wat erkenning gee aan werk wat in die leksikografiepraktyk asook in die metaleksikografie gedoen is. Hierdie bydrae wys op 'n aantal aspekte waaraan die Redaksie kan aandag gee in hulle benutting van die moontlikhede van die aanlyn omgewing. Die fokus is op die aard van 'n omvattende woordeboek, die nuwe dataverspreidingstruktuur, 'n nuwe artikeluitleg, 'n veranderde mikrostruktuur wat ook aanpassings in die aard en omvang van die aanduiders insluit, asook 'n besinning oor die tersaaklike leksikografiese funksies.

    Keywords : buitekenmerke; data-identifiseerders; dataverspreidingstruktuur; kognitiewe funksie; koteks; leksikografiese funksies; raamstruktuur; semi-geïntegreerde mikrostruktuur; soekdomein; soekgebied; soek-universum; soeksone; soekveld; struktuurmerkers.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )