Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751
Abstract
WOLFAARDT-GRABE, Ina. "Die huid huil luid in stilhuil" - op 'n (klank)spoor in T. T. Cloete se poësie. Tydskr. geesteswet. [online]. 2015, vol.55, n.2, pp.220-224. ISSN 2224-7912. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/V55N2A5.
In hierdie artikel word hulde gebring aan T.T. Cloete die gewaardeerde dosent én die gerespekteerde digter. Die gedig "stilhuil" word gelees met inagneming van vooropgestelde taalgebruik waarneem-baar in metaforisering, sintakties-tipografiese strukturering en klankmatig-ritmiese aksentuering. Voorts word die kontinuering van die vooropgestelde sinsnede "die huid huil luid in stilhuil" in die hele oeuvre nagegaan.
Keywords : metafoor; sintaksis; klank; ritme; stilte; geluidloosheid; bewegingloosheid; huil; verdriet.












