SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue4A preliminary investigation into the state of education after 1994 in selected schools in the Western CapeThe profile of the adult male as a mentor for adolescent boys from the West coast author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    ODENDAAL, Gerda. Moet Afrikaans geherstandaardiseer word?. Tydskr. geesteswet. [online]. 2014, vol.54, n.4, pp.656-674. ISSN 2224-7912.

    Dit word gedoen deur eerstens 'n oorsig te gee oor die redes waarom Standaardafrikaans veral sedert die 1980's nie as verteenwoordigend van die totale Afrikaanse spraakgemeenskap beskou word nie. Drie redes word hiervoor aangevoer, waaronder die oormatige vernederlandsing van Afrikaans tydens standaardisering, die miskenning van die Engelse invloed op Afrikaans deur middel van anglisismejag, en die miskenning en uitsluiting van ander variëteite van Afrikaans gedurende die standaardiseringsproses.

    Keywords : herstandaardisering; standaardisering; Standaardafrikaans; gepolitiseerd; vernederlandsing; anglisisme; diglossie; variëteit; elite-uitsluiting; marginalisering; demokratisering; bemagtig; inklusief.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )